top of page

Hologram

 

Jy wat my gedrink het tot in jou molekules in,
wat jou kliere volgemaak het met my lied,
my blueprint gecopy en gepaste het in jou dna-strings
Waar is jy nou? 
Ons internal hard drive was klei,
uitgebrand soos die hekse van Salem - 
Was dit ek?
Of was dit jy?

bottom of page