top of page

Intern

 

Katjiepiering met die wind getrou,
speel aan-aan in die oggenddou
Katjie-pieringoog sien binnekant,
maar gekneusde blare teen die rand

 

Heuningblom so soet soos mos,
die agterdeur is oop gelos
Trap-suutjies oor die drumpel - gou!
die spoke sluimer dieper nou...

bottom of page