top of page
Ongetiteld
Ek loop die splinterpaaie op en af
verettering wat vloei uit been en murg
voos getrap, maar skerp geslyp
die skerwe tussen tyd word ryp
vertroue sinoniem met nag
sit uitgeteer en boeppens wag
verslind die blaaie van my sielerus
my ink bloot sand met ñ adder's kus
bottom of page